[00:00.000] 作词 : Elandré Schwartz/Neil Schoombee [00:01.000] 作曲 : Elandré Schwartz/Neil Schoombee [00:11.476] Die langpad kan somtyds bietjie van mens wegvat [00:19.262] Die ligte in die nag maak dit duidelik [00:23.380] Soms is dinge net te tydelik [00:27.446] En woorde kan ook net soveel belowe [00:35.215] Toe ek jou sien weet ek jy is verbode [00:39.415] En al wat ek wou doen is praat [00:42.703] Maar toe is dit te laat [00:46.364] [00:47.034] Jy laat my brand [00:49.166] Ek wens ons was weer terug in gisteraand [00:53.644] My vel voel nog die passie van jou sagte hand [00:57.336] Ek wou regtig nie myself verloor [01:00.762] Hoe kan ek anders met daai donker oë wat jy [01:05.279] Gebruik soos jy my hande in die donker lei [01:09.344] Ek weet dis teen die reëls maar ek wil langer bly [01:13.383] Ek weet nie wat dit is nie maar dit [01:17.566] Dit brand in my [01:19.916] Vuur op die water, ys na die front [01:23.379] Ek en jy brand af tot op die grond [01:27.466] Vuur op die water, ys na die front [01:31.342] Ek en jy brand af tot op die grond [01:35.335] [01:35.827] So wat dan? [01:37.277] As die oggend kom en ons moet aangaan [01:43.040] Weet ek is nie een vir opgee [01:47.355] Maar as ek moet sal ek jou tyd gee [01:51.365] En blus my vuur wat jy so gretig aansteek [01:57.337] Dis mense soos jy wat 'n hart breek [02:01.259] So hoekom is ek 'n sucker vir seerkry? [02:05.145] My vingers brand maar ek wil bly [02:08.769] My vingers brand maar ek wil bly [02:13.373] [02:13.611] Jy laat my brand [02:15.032] Ek wens ons was weer terug in gisteraand [02:19.186] My vel voel nog die passie van jou sagte hand [02:23.101] Ek wou regtig nie myself verloor [02:27.073] Hoe kan ek anders met daai donker oë wat jy [02:31.537] Gebruik soos jy my hande in die donker lei [02:35.184] Ek weet dis teen die reëls maar ek wil langer bly [02:39.301] Ek weet nie wat dit is nie maar dit [02:43.994] Dit brand in my [02:45.907] Vuur op die water, ys na die front [02:49.611] Ek en jy brand af tot op die grond [02:53.504] Vuur op die water, ys na die front [02:57.570] Ek en jy brand af tot op die grond [03:01.340] Vuur op die water, ys na die front [03:05.538] Ek en jy brand af tot op die grond [03:09.641] Vuur op die water, ys na die front [03:13.596] Ek en jy brand af tot op die grond [03:17.451] Jy laat my brand [03:19.147] Ek wens ons was weer terug in gisteraand [03:23.151] My vel voel nog die passie van jou sagte hand [03:27.152] Ek wou regtig nie myself verloor, verloor [03:32.014] Tot op die grond!